• Home Logo Banner
  • Banner 06
  • Banner 04
  • Banner 03
  • Banner 02
  • Banner 01

Kuilvoer Boeredag gekanselleer

Geagte kliënte, verskaffers en kollegas,

 

 

Hiermee wil ons julle in kennis stel dat ons as Vitam International julle as kliënte, verskaffers asook ons kollegas en vriende ter harte neem in verband met die globale ramp; COVID-19.

 

Dus, het ons besluit om die Kuilvoer Boeredag af te stel om sodoende verantwoordelik op te tree teenoor elkeen van ons en ons families. Julle gesondheid is vir ons die belangrikste!

 

Baie dankie vir elkeen wat bereid was om die dag saam met ons te spandeer weg van jul verpligtinge asook aan almal wat só hard gewerk het om hierdie dag moontlik te maak. Dit word hoog op die prys gestel. Ons sien daarna uit om hierdie Boerdag weer in die toekoms aan te pak!

 

Baie sterkte, wees veilig en tref nodige persoonlike voorsorg!

Renier Zietsman

Intestinal absorption of Fumonisin B1 and its derivates

Fumonisins are a worldwide major group of fusariotoxins found mainly in corn. Fumonisin B1 is the most frequent fumonisin analogue, with a very high toxicity despite its low absorption in the gut. During food processing, Fumonisin B1 can be hydrolyzed into HFB1 if temperatures are raised above 100°C, leading to chemical degradation via Maillard-type reactions or hydrolysis. The hydrolysis of FB1 into HFB1 can also be caused by specific bacteria encoding type-B carboxylesterase.